Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het 'n privaat tuin. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met alle nodige toebehore, eetgerei, breekware en selfs 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is 'n oefenkamer, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks is ideaal geleë naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n 10 km radius. Die kompleks is minder as 1 km van die Birchwood Konferensiesentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOHpfICccRleogT5vr5SZyFLMgznU2a1iZlC9Rorn1JydStfZup?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175139732996 28.257163166999