Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Dave And Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Eenheid het als in wat mens benodig. Baie skoon en netjies. Het gehou daarvan dat een badkamer 'n bad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer

Hi Ben. Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Mariette K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Saam met vriende

Rustige, onversteurbare, netjiese, gerieflike verblyf.

The Willows het al my verwagtinge oortref. Van die aankoms af het die sekuriteit ons presies gewys waar om te parkeer en die sleutel van die eenheid oorhandig. Dit was heerlik en ontspanne. Ek sal The Willows vir enige een aanbeveel en vir seker weer daar wil gaan kuier. Baie dankie vir die heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer

Hi Mariette,
Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Chrisna K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and close to the airport when catching an early morning flight.

The unit was very comfortable and clean. The kitchen is well stocked with everything you may need during your stay. The neighbourhood seemed safe enough and we were able to walk to the nearest shops. Close to the airport, very convenient when catching an early morning flight.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik en naby die lughawe as jy vroeg in die oggend 'n vlug het.

Die eenheid was baie gerieflik en skoon. Die kombuis is goed toegerus met als wat jy sal nodig hê. Die buurt was veilig genoeg en ons kon stap na die naaste winkels toe. Naby die lughawe, baie gerieflik as jy vroeg in die oggend 'n vlug het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer

Hi Chrisna

Thank you for staying at The Willows and thank you for the fantastic review. We hope to see you here again soon.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOHpfICccRleogT5vr5SZyFLMgznU2a1iZlC9Rorn1JydStfZup?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175139732996 28.257163166999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem