OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-straat 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, 'n wasbak en toilet. Die tweede kamer het 1 enkelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het gratis WiFi.
Die kompleks is omhein en het 24 uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek. Gaste het gratis toegang tot die fiksheidsentrum, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks ook naby East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Viewpoint-straat 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bartlett Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-straat 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng