Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangeview River Getaways

Selfsorg
Hammerkop Nest
Vanaf
Vanaf R760
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en bied 'n pragtige rivier-uitsig vanuit die dubbelbed. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet en is aan 'n organiese septiese tenk verbind. Dié eenheid deel 'n gemeenskaplike kombuis, wat onder die eenheid geleë is, asook die braai- en piekniekarea met Chat's Rock. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Drinkwater word voorsien, maar al die water, insluitend dit wat uit die krane kom, is gefiltreerde rivierwater. Dus moet gaste wat 'n sensitiewe gestel en palet het, liefs hul eie drinkwater saambring indien hulle sou wou. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid baie natuurlik is aangesien dit van hout en riete gemaak is. Om hierdie rede hou die plaaslike vlermuise daarvan om in die mure aan die buitekant te slaap. Hulle doen geen kwaad nie en speel 'n baie belangrike rol in die ekologie en hulle betaal vir hul verblyf deur baie goggas te eet. As jy bang is vir, of nie van vlermuise hou nie, dan is hierdie eenheid nie vir jou nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Gedeelde selfsorg

Huisreëls

- Gaste sal die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie uiteengesit is moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Die kothuise het nie TV's nie.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Daar is nie baie goeie selfoonsein nie. Dit hang van die verskaffer af.
- Hammerkop Nest word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Hammerkop Nest en Chat's Rock deel 'n gemeenskaplike kombuis wat onder Hammerkop geleë is.
- Die eienaar woon op die perseel, maar gaste sal privaatheid hê.
- Drinkwater word voorsien aangesien al die water, ook dié wat uit die krane kom, 'n gefiltreerde rivierwater is. Dit word aanbeveel dat gaste met 'n baie keurige palet vir water, liefs hul eie drinkwater saambring.
- 'n Organiese septiesetenkstelsel word gebruik. Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe, chemikalieë of 'n groot hoeveelheid toiletpapier op een slag in die toilet afspoel nie.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Gaste kan op 'n vang-en-vrylaat-basis hengel.
- Doen asb. navraag oor voetslaan-, stap- en selfsry-roetes.
- Klein vure moet asb. tot 'n minimum beperk word en in 'n veilige area, weg van vlambare materiale, bosse, riete of gras aangesteek word. Vreugdevure word nie toegelaat nie.
- Kinders moet te alle tye onder toesig wees en toesighouers moet die nodige voorsorg tref vir hulle veiligheid.
- Wees asb. ekstra versigtig wanneer jy die kamp verlaat, veral wanneer jy na die rivier toe gaan, aangesien dit op die oppervlak baie rustig mag voorkom en tog baie sterk en onvoorspelbare strome kan hê.
- Alle vullis, insluitend sigaretstompies en gebruikte aas, moet in die dromme wat voorsien word geplaas word.
- Onthou dat daar baie apies en ander diere in die omtrek is. As jy nie by die kothuis is nie, stoor jou waardevolle besittings, kosgoed en vullissakke in 'n veilige plek en maak seker die deure en vensters is toe.
- Daar is 'n grondpad na die instansie en gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te kom kuier. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
- Vuurmaakhout kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word, maar gaste word aangemoedig om hul eie saam te bring. Aangesien veldbrande 'n baie ernstige bekommernis is, word gaste gevra om vure redelik klein te hou en om nie warm vure sonder toesig te laat nie, veral tydens winderige toestande.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chat's Rock
Vanaf
Vanaf R760
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie klein klipkothuis het 'n grasdak en is onder die bome geleë met 'n skaduryke uitsig oor die Oranjerivier. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet en is aan 'n organiese septiese tenk verbind. Dié eenheid deel 'n gemeenskaplike kombuis, wat onder die Hammerkop Nest Kothuis geleë is, asook die braai- en piekniekarea met Hammerkop. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Drinkwater word voorsien, maar al die water, insluitend dit wat uit die krane kom, is gefiltreerde rivierwater. Dus moet gaste wat 'n sensitiewe gestel en palet het, liefs hul eie drinkwater saambring indien hulle sou wou.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Gedeelde selfsorg

Huisreëls

- Gaste sal die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie uiteengesit is moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Die kothuise het nie TV's nie.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Daar is nie baie goeie selfoonsein nie. Dit hang van die verskaffer af.
- Hammerkop Nest word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Hammerkop Nest en Chat's Rock deel 'n gemeenskaplike kombuis wat onder Hammerkop geleë is.
- Die eienaar woon op die perseel, maar gaste sal privaatheid hê.
- Drinkwater word voorsien aangesien al die water, ook dié wat uit die krane kom, 'n gefiltreerde rivierwater is. Dit word aanbeveel dat gaste met 'n baie keurige palet vir water, liefs hul eie drinkwater saambring.
- 'n Organiese septiesetenkstelsel word gebruik. Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe, chemikalieë of 'n groot hoeveelheid toiletpapier op een slag in die toilet afspoel nie.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Gaste kan op 'n vang-en-vrylaat-basis hengel.
- Doen asb. navraag oor voetslaan-, stap- en selfsry-roetes.
- Klein vure moet asb. tot 'n minimum beperk word en in 'n veilige area, weg van vlambare materiale, bosse, riete of gras aangesteek word. Vreugdevure word nie toegelaat nie.
- Kinders moet te alle tye onder toesig wees en toesighouers moet die nodige voorsorg tref vir hulle veiligheid.
- Wees asb. ekstra versigtig wanneer jy die kamp verlaat, veral wanneer jy na die rivier toe gaan, aangesien dit op die oppervlak baie rustig mag voorkom en tog baie sterk en onvoorspelbare strome kan hê.
- Alle vullis, insluitend sigaretstompies en gebruikte aas, moet in die dromme wat voorsien word geplaas word.
- Onthou dat daar baie apies en ander diere in die omtrek is. As jy nie by die kothuis is nie, stoor jou waardevolle besittings, kosgoed en vullissakke in 'n veilige plek en maak seker die deure en vensters is toe.
- Daar is 'n grondpad na die instansie en gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te kom kuier. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
- Vuurmaakhout kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word, maar gaste word aangemoedig om hul eie saam te bring. Aangesien veldbrande 'n baie ernstige bekommernis is, word gaste gevra om vure redelik klein te hou en om nie warm vure sonder toesig te laat nie, veral tydens winderige toestande.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Geniet 'n pragtige rivier-uitsig deur die soetdoringbome in hierdie oopplan-kothuis met lugversorging. Die kothuis het 3 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n toilet wat aan 'n organiese septiese tenk verbind is. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Al die water, insluitend dit wat uit die krane kom, is gefiltreerde rivierwater. Dus moet gaste hul eie drinkwater saambring. Die kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en privaat piekniekgeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Gedeelde selfsorg

Huisreëls

- Gaste sal die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie uiteengesit is moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Die kothuise het nie TV's nie.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Daar is nie baie goeie selfoonsein nie. Dit hang van die verskaffer af.
- Hammerkop Nest word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Hammerkop Nest en Chat's Rock deel 'n gemeenskaplike kombuis wat onder Hammerkop geleë is.
- Die eienaar woon op die perseel, maar gaste sal privaatheid hê.
- Drinkwater word voorsien aangesien al die water, ook dié wat uit die krane kom, 'n gefiltreerde rivierwater is. Dit word aanbeveel dat gaste met 'n baie keurige palet vir water, liefs hul eie drinkwater saambring.
- 'n Organiese septiesetenkstelsel word gebruik. Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe, chemikalieë of 'n groot hoeveelheid toiletpapier op een slag in die toilet afspoel nie.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Gaste kan op 'n vang-en-vrylaat-basis hengel.
- Doen asb. navraag oor voetslaan-, stap- en selfsry-roetes.
- Klein vure moet asb. tot 'n minimum beperk word en in 'n veilige area, weg van vlambare materiale, bosse, riete of gras aangesteek word. Vreugdevure word nie toegelaat nie.
- Kinders moet te alle tye onder toesig wees en toesighouers moet die nodige voorsorg tref vir hulle veiligheid.
- Wees asb. ekstra versigtig wanneer jy die kamp verlaat, veral wanneer jy na die rivier toe gaan, aangesien dit op die oppervlak baie rustig mag voorkom en tog baie sterk en onvoorspelbare strome kan hê.
- Alle vullis, insluitend sigaretstompies en gebruikte aas, moet in die dromme wat voorsien word geplaas word.
- Onthou dat daar baie apies en ander diere in die omtrek is. As jy nie by die kothuis is nie, stoor jou waardevolle besittings, kosgoed en vullissakke in 'n veilige plek en maak seker die deure en vensters is toe.
- Daar is 'n grondpad na die instansie en gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te kom kuier. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
- Vuurmaakhout kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word, maar gaste word aangemoedig om hul eie saam te bring. Aangesien veldbrande 'n baie ernstige bekommernis is, word gaste gevra om vure redelik klein te hou en om nie warm vure sonder toesig te laat nie, veral tydens winderige toestande.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Suffolk Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0eb2142f03f585216c3f8083b8b456fdc424bdf291226789236bfcdbfcbabd6e3731638ce57ce313750b27e48d8ef2b7f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N12 Suffolk Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.613731491282 24.246901273727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem