Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OranjeMeul

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

OranjeMeul is 'n pragtige en stylvolle selfsorgvakansiehuis in die Paarl. Dit is die perfekte wegbreek-opsie vir 'n paartjie aangesien dit in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solder, 'n en suite-badkamer en 'n aparte toilet. Die solder het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Stapeldeure bied toegang tot 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by OranjeMeul sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76830c6b08e18cb6348373b51cca8e89110421292750336b8ad492318401bd65f1c371586622dfc015bafc4c1220dbcbdaf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 6 Oranje Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.733937559513 18.961038459428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem