- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oranjerus Oord is geleë aan die oewer van die Oranjerivier in die nedersetting Kanoneiland in die Groen Kalahari. Dit is slegs 30 km buite Upington geleë. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi Oorgrenspark, die Augrabies-waterval, Riemvasmaak en die Namakwaland gedurende die blomseisoen besoek.
Die oord bied 'n reeks verblyfopsies. Gaste kan kies uit Begrotings-chalets, Besigheidskamers, Luukse Chalets, Rivier-chalets, Tentverblyf en Houthutte. Alle eenhede en kamers is toegerus met lugversorging, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Al die chalets is selfsorg, maar die Besigheidskamers en Tente is nie.
Gaste kan gebruik maak van die oord se geriewe wat 'n swembad en braaigeriewe insluit. 'n Konferensie- en troulokaal is ook beskikbaar by Oranjerus Oord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mano Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 952
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
- Gaste dink Oranjerus River Resort het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
Sien kaart- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang