Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranjezicht Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Orange-straat 36 (A), Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 532 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oranjezicht Haven is 'n vakansiehuis in die hartjie van Oranjezicht, Kaapstad, wat met beide 'n historiese sjarme en moderne styl spog. Dit is aan die voet van die ikoniese Tafelberg geleë en is ideaal vir 'n groep vriende of toeriste wat die Moederstad wil verken.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het storte, wasbakke en toilette. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n pragtige houtdek met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Oranjezicht Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oranjezicht Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Upper Orange-straat 36 (A), Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oranjezicht Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 532
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 532
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Orange-straat 36 (A), Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe2a6dad5e3ee841459fb4bd3423fe90329be86f5b272ef98685229bccb0a0256c5543f5c9c3bf986a58fdb5527fd93a69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 532 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 36 (A) Upper Orange Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942822 18.413843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem