Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Orca Cottage is in die luilekker dorpie Britanniabaai. Dit is in 'n lieflike ontwikkeling waar die vriendelike plaaslike inwoners na mekaar omsien en besoekers met ope arms verwelkom. Dit is die perfekte huis vir 'n gesin of 'n groep van 3 paartjies wat op soek is na 'n wegbreek weg van die gejaag. Die kothuis is 'n kort entjie van die pragtige Gouemylstrand af.

Die kothuis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste, asook 'n binnebraai. DIe sitarea het 'n tweede binnebraai, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Orca Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Orca Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Jaar gelys 11

Ligging

  • Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fc4a4fb33b7d9e1705ba428407ea4e849db6c23ea695c3886eccd12de30518d90a18f34261c72ec8ec065dd260c9e0d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 57 Orca Crescent Britannia Reef 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.725726973732 17.942992253304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem