- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orca House bied selfsorgverblyf in woonstelle met see-uitsigte. Dit is net 30 m van die strand af en in die hartjie van Yzerfontein. Orca House is die ideale wegbreekplekkie vir gaste wat wil wegkom van die gedruis van die stad.
Verblyf word in 2 woonstelle aangebied, naamlik Noord en Suid. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke woonstel bied ook WiFi-toegang, 'n espresso-koffiemasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n buitebraai-area met sitplek.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, espresso-koffiemasjien en ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi-toegang is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode binnenshuis.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen kinders word toegelaat nie.
- Gaste mag 2 volwasse besoekers ontvang mits dit vooraf so gereël is.
- Parkeerplek vir 1 voertuig is per woonstel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Noord
- Selfsorg
- Suid