Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca View

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Orca View is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Melkbosstrand. Dié vakansiehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede in die area te verken.

Die woonstel is op die onderste verdieping, is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkel-uitvoubed en 'n enkelbed, en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, vierplaatstoof en ander toebehore toegerus. Daar is 'n aparte leefarea met 'n slim-TV met YouTube, sekere DStv-kanale en Netflix. Die hoof-leefarea het binnebraaigeriewe, 'n etenstafel met 8 stoele en 'n groot, gerieflike sitarea wat na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor Melkbosstrand lei.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien agter geslote hekke. Die eiendom is ook naby restaurante, 'n paar winkels en ander geriewe in die stad.

Slaapplek

’n Bespreking by Orca View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Orca View
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ebe79c5d8f40db1dc2f3f406c6860df0042a43337d8d7bb87071780da97ff1dccdc8be7536522eb780676dc47109267ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 45 Mostert Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.724985874607 18.443652682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem