Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Orca View
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Yolanda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful and amazing.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie is veilig en gemaklik met 'n lekker vakansie atmosfeer. Hulle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile B
Gesin met tieners

Fantastic location.

Was awesome to have a break with the dogs where they are accommodated. Walking distance to the beach and a view of the beach!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca View se terugvoer

Dear Emile, thank you for the wonderful review.

Orca View
Jenny K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny K
Gesin met klein kinders

Was heel lekker.

Dit was lekker, maar asb. moenie adverteer dat diere welkom is nie, want die eienaar het ook honde. Ons moes elke keer as ons wou swem eers seker maak dat hulle honde toegesluit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca View se terugvoer

Dear Jenny, thank you for the review. Pets are definitely welcome and therefore it’s advertised as such. We allow our pets to roam the property, but due to the fact that these are visiting pets, and you are on holiday, we prefer you enjoy the pool area without the disturbance from our dogs.

Orca View
Chantel P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel P
Gesin met klein kinders

Perfek geleë, kan stap selfs met kleintjies.

Alles wat jy nodig het. Heerlike swembad en braaigeriewe. Lekker vir binne en buite ontspanning as die weer draai. Sal graag weer daar bly. Oulike plek, netjies en skoon. Ook - Met kleintjies verander planne vinnig - as jy gestap het strand toe kan jy gerus terugstap - dit is regtig 'n klipgooi. Mooiste sonsondergang van die stoepie af. Jy kan klop aan sy deur vir enige hulp of goedjies wat jy dalk vergeet het ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca View se terugvoer

Dear Chantel, thank you for the lovely review.

Orca View
Magda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met vriende

Ons het vir 'n naweek gegaan en baie geniet. Die huis was lekker en ek sal dit definitief aanbeveel.

Ek kon die see sien, ruik en hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca View se terugvoer

Dear Magda, thank you for the wonderful review.

Orca View
Willie J V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J V

Ons kuier by Orca View was aangenaam.

Orca View se kamers is netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney F
Saam met vriende

Weekend with friends.

We had a great stay. Would definitely recommend. The hosts are helpful and prompt with responses and communication. Location is very close to the beach and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel G
Gesin met tieners

Not what we expected for a rental of that price a day out of season.

The hosts were very nice, but the apartment is run down. Rusted and broken outdoor furniture, strange level changes on the floors which caused my son to trip and fall several times. No hot water until the next day due to a broken geyser. We even found a cockroach in the one bedroom, no tin opener and the cooking utensils and crockery need to be updated. I think a discounted rate should be granted.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orca View se terugvoer

This does not warrant a response as much as I’d like to give one.

Orca View
Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtige selfsorgeenheid met 'n wonderlike see-uitsig.

'n Pragtige selfsorgeenheid met 'n wonderlike see-uitsig om die sonsondergang te geniet met alle fasiliteite beskikbaar van buite- tot binnebraai, baie sentraal geleë om Kaapstad vanaf te geniet, alles binne een uur se ry-afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annekie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F
Gesin met klein kinders

Was ongelooflik.

Orca View is perfek gelede, jy sien die see maar is blok weg van see en verkeer. Ideal vir gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lusanda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda M
Saam met vriende

Home away from home.

Very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ebe79c5d8f40db1dc2f3f406c6860df0042a43337d8d7bb87071780da97ff1dccdc8be7536522eb780676dc47109267ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 45 Mostert Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.724985874607 18.443652682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem