+31
Selfsorg in McGregor

Orchard Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Fred W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Was 'n heerlike oornag cottage. Baie netjiese en goed toegeruste eenheid met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Ons is so bly dat julle lekker gekuier en oornag het by Orchard Cottage. Kom kuier gerus weer in die toekoms.

Audrey R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxing stay in a spacious pretty cottage. We had a wonderful stay at Orchard Cottage. The cottage is spacious and well equipped. The garden is lovely with a pretty braai area. We came home feeling relaxed and rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Alles is daar wat jy mag benodig. Baie aangenaam gewees. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Jan, ons is so bly dat julle gemaklik kon kuier in ons klein kothuis.

Merti C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Cosy cottage. Wonderful stay! Clean and cosy cottage with all essentials, and the splash pool was the best part! Kids loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent if you need peace and quiet. The cottage was neat, clean and had all we needed. The owner was very friendly and helpful. The peace and birdsong were just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Santa, during the week in McGregor there is always a special time for peace and quiet and the cottage is in an area that is not close to main roads. We hope that you will return again soon to spend more time in this small town.

James B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyable, pleasant. Very pleasant stay at the Orchard Cottage. It had everything we needed and we thoroughly enjoyed our stay I will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
James, we are glad that you had a pleasant stay at Orchard Cottage.

Elri S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Jeweel was kos vir jou siel gee. Die huisie het alles wat jy nodig het. Baie netjies, ligging goed. Tuin en braai goed uiteengesit, sal graag wil teruggaan in die somer om die swembad te geniet. Bloesels so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Elri, ons is so bly dat julle 'n bietjie kon rus vind by Orchard Cottage en die tuin en braai-area kon geniet. Kom kuier gerus weer.

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, alles mooi. Baie lekker, alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Johan, dis altyd so aangenaam om te hoor dat gaste Orchard Cottage beskryf was rustig! Die dorp kan soms maar baie feestelik raak oor naweke. Die privaatheid wat ons huisie aan gaste verleen, weg van al die gewoel, is werklik besonders. Hoop julle kom kuier spoedig weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Danielle, it was special for us to be your host in McGregor! We hope that you will return in the future to Orchard Cottage in the summer to relax at the small pool and spend some more time in the beautiful gardens.

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, gerieflik, veilig en rustig. Beslis die moeite werd om daar oor te bly. Wat 'n heerlike plekkie om in te bly. Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Elektriese kombers, verwarmers, ekstra komberse, ens. Die kombuis is ten volle toegerus met koffie, tee, 'n bietjie speserye, ens. En die beste van als - 'n bottel wyn en pakkie beskuit! Ons kon heerlik ontspan buite in die tuin en die dorp was binne stapafstand. Ons het ook die donkies by Eseltjiesrus gaan besoek en hierdie besoek moet nie gemis word nie! Ons sal Orchard Cottage by enige van ons vriende met 'n geruste hart aanbeveel en indien ons weer in daardie rigting ry, sonder enige voorbehoud weer graag daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Orchard Cottage
Done, baie dankie vir die baie mooi beskrywing van die kothuis en die lekker dinge wat mens in die omgewing moet gaan doen en sien. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 147

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe759be906e16ee1dbb9dcdc567a0dd31a7b8541d9ce6d0a5b4eb8f22e5113cdfd515a271c3f4d092b871e45160760825b99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang