Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchards Guest House

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odessa Plaas, Orchards House, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orchards Guest House is op 'n werkende plaas in Tulbagh in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die platteland.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en sitarea. Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n kaggel.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai-area met 'n uitsig op die Saronsberg-berg.

Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Odessa Plaas, Orchards House, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odessa Plaas, Orchards House, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69746f6a7c78c035686b6e72d22f052f8b0481a832d5e88b4b9f604bab9aa5b3ac54643b84cb4cfa1091a5116eb33c5d1e5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 2) Odessa Farm Orchards House 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.252449788553 19.124782893122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem