LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oryx Lodge | LekkeSlaap
+25

Oryx Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Oryx Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nazeem J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, netjies en stil.

Die foto's skep 'n wanindruk van hoe mooi die plek werklik is.

Oryx Lodge's terugvoer

Hi Nazeem,

Baie dankie vir die mooi rensie! Ek waardeer die op reg.

Groete,
Megan

Oryx Lodge
Sanet B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

'n Heerlike Bosveldervaring.

Wat 'n pragtige, ruim en gerieflike Bosveldhuis. Ons kon heerlik ontspan langs die swembad, etes en lang kuiers op die stoep geniet. Tydens die kragonderbreking was 'n kragopwekker beskikbaar gestel. By die boma is gesellig saam gekuier. Ons het zebras, bokkies en 'n donkie in die veld gesien. Weereens baie dankie, Megan en Francois vir jul puik en vriendelike diens. Ons kom sommer gou-gou weer by Oryx Lodge kuier.

David W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ons sal Oryx Loge weer besoek.

Ons het baie gehou van die ligging in die bos en die lekker groot stoep en die braaikamer vir die winderige en reën dae. Die lodge is ook lekker toegerus. Ek het ’n paar voorstelle vir die eienaars gemaak, om dit nog beter te maak.

Zani S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S
Saam met vriende

Lekker gerus in die bos.

Jy sit in die bad en sien hoe die diere verbystap anderkant die draad. Ons het lekker om die bonfire gekuier in die aand en kon ook die rugby kyk met DStv wat ook in die huis beskikbaar was. Ons sal weer by Oryx Lodge kom lekke slaap.

Patritia V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Lekker huis met groot grasperk vir lekker kuier.

Die huis is mooi ingerig. Lekker rustige bosveld omgewing met sebras en bokke wat om die huis se perimeter beweeg. Lekker gekuier om die vuur by die boma. Baie veilig met elektriese omheining. Die kinders het dit veral baie geniet.

Hanli C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli C
Saam met vriende

Baie rustig en lekker gewees.

Baie lekker huis vir ‘n langnaweek of selfs net vir 'n dag of so.

Fanie J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie J
Gesin met klein kinders

Lekker rustige verblyf naby die stad (Pretoria).

Ons het lekker geswem, gestap, fietsgery. Dankie aan Megan en haar span!

Marilise V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike Bosveld-wegbreek!

Die huis is baie goed ingerig. Die kuiers rondom die swembad en boma maak dit ekstra lekker. Ons het elke dag uitgesien om die wild wat naby die huis wei te besigtig.

Malcolm K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm K
Saam met vriende

Lekker rustig.

Lekker rustig, hulle het alle nodige geriewe.

Willem V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Heerlik rustig, 'n lafenis vir die siel.

'n Aanbeveling sal wees dat daar asb. in die tweede badkamer voorsiening vir 'n seepbakkie in die stort gemaak word. Ons gasheer was besonders vriendelik met aankoms en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die natuur, alhoewel baie droog, saam met die wild, was wonderlik.

Tiana K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana K
Gesin met klein kinders

Rustige bosveld stilte.

Ons het die 4 aande by Oryx baie geniet. Ons sal vir seker weer kom!

Wilma M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Ongelooflik lekker!

Ons familie van 6 mense het die wegbreek vir drie nagte baie geniet. Veilige omgewing. Goeie selfoonsein (indien nodig). Vriendelike ontvangs. Baie behulpsame ouers wat ook daar woon sou jou enigiets benodig. Baie netjies en skoon. Die eenheid is gerieflik en baie ruim. Gemaklike beddens en kussings. Dit is stil, rustig, verfrissend en na aan die natuur. Mens kan kwaliteittyd saam spandeer. Mooi pragtige uitsig in die oggend as sebras kom groet. Ouwêreldse bekoring. Die TV was 'n plus punt vir kinders in die aand, as ons om die boma kuier. Ons het die plek verken deur te gaan stap elke dag met die die vryheid om die wild op ons eie tyd te verken. Die voëllewe was soos musiek in ore! Ons was ook gelukkig om vir Megan (die eienaar) te ontmoet wat kom kuier het vir haar ouers. Sal beslis weer terugkom. Goeie waarde vir geld. Beste groete en mag julle kuiernessie van krag tot krag gaan en nog baie jare vir ons die geleentheid gee om te kom kuier.

Liezel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek in die bos, weg van die gejaag!

Sien sterre.

Ilana O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana O
Saam met vriende

Baie lekker gekuier in die bos!

Baie netjies met alles wat mens benodig om net heerlik te kuier!

Liana K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K
Saam met vriende

Lekker!

Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies!

Lesinda E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfying.

Satisfying, relaxing and sufficient.

Rossouw C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons naweek by Oryx Lodge het al ons verwagtinge oortref! 'n Baie smaakvolle huis wat goed ingerig is (selfs 'n skottelgoedwasser!) - mens kan letterlik net jou kos en klere saamneem! Die erf is groot en het kinders meer as genoeg speelplek (fietse is 'n moet om saam te neem). Die swembad sorg vir ekstra vermaak, vir oud en jonk, en die elektrifiseerde omheining sorg vir veiligheidsgemoedrus. Daar is werklik niks anders om te doen as om te ontspan nie, want Oryx Lodge se eienaars het aan alles gedink! Ons volgende naweek is reeds geboek by die juweel, so bly ons het dit ontdek!

Esvory D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esvory D
Saam met vriende

Pragtige plek, waarde vir jou geld.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Als is daar wat mens nodig het. Lekker plek om te ontspan. Baie lekker om die diere om jou te kon sien. Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer gaan.

Isobel P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel P
Gesin met tieners

One of the best places we have been to.

Very private and safe, spacious, neat and tidy. Will definitely go there again. For anyone wanting to go away with children or just with friends, love the feel of home away from home.

Adriette G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette G

Dit was heerlik en so rustig, wonderlike wegbreek! Sal enige tyd weer gaan en beplan ook om so te maak!

Wonderlike ondervinding, sal enige tyd weer Oryx Lodge besoek. Beplan alreeds ons volgende besoek. Volgende punte vir verbetering word slegs gelys as klein punte vir verbetering: Geen steak messe vir braaivleis was beskikbaar nie, asblik in kombuis nie leeg aangetref nie. Vir ons was die besoek van die hond nie 'n kwessie nie, maar kan dink dat dit vir ander gaste 'n probleem sal wees, veral met kleiner kinders. Van die messegoed was vuil in die laai aangetref. Stapelbeddens se matrasse nie vir volwassenes bedoel nie, moet dalk so op die advertensie duidelik gemaak word.

Warren M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker om in hierdie pragtige plekkie te kom wegbreek van die stad.

Ongelooflike diens en die plek is baie mooi. Alles wat 'n mens wil he vir 'n wegbreeknaweek. Die waarde vir geld is seker een van die beste plekkies wat ons al besoek het. Ons sal die aanbeveel vir enige iemand wat 'n baie lekker rustige naweek wil hê.

Janine E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Gesin met klein kinders

Lieflike plek wat nie te ver van Johannesburg af is nie.

Pragtige plek, goeie gasheer (baie behulpsaam), perfekte ligging, alles wat jy nodig het. Wens ons verblyf was langer. Ons sal beslis weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place not too far from Johannesburg.

Beautiful place, great host (very helpful), perfect location, everything you need. Wish our stay was longer. Would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jessica V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met klein kinders

Ons gesin het dit baie geniet.

Netjiese, mooi plek. Lekker privaat. Als is daar wat 'n mens benodig.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 4) 23 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!