+25

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Oryx Lodge is aan die buitewyke van Brits geleë en bied gehalte-bosveldverblyf naby Pretoria. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat lief is vir die natuur en op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die kamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, en dit lei na die stoep met 'n groot etenstafel en genoeg sitplek. Daar is 'n binnebraai met ekstra sitplek en 'n tafel met stoele.

Gaste kan braaigeriewe, 'n swembad en 'n boma geniet.

Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie omdat daar wild op die plaas is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Faith N
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and amazing. The most peaceful and amazing stay. My family enjoyed every minute of it and cannot wait to return. The host is r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Judith V
Gesin met tieners
5.0
Peaceful. Tranquil settings. The villa is spacious and the rooms are well laid out. The privacy was definitely a plus point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Derek C
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek, baie dankie. Alles goed, baie dankie, almal baie behulpsaam.
Nov 2025
Karien C
Gesin met tieners
4.6
Heerlik rustig. Goed toegerus. Binnebraai en groot stoep veral geniet. Sien sterre.
Jan 2025
Morgan J
4.4
Great stay, lovely quiet spot. My stay at Oryx Lodge was great and very relaxing. A few things could change: the toilets are a little o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Oryx Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Mamogalieskraal, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang