Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osborne Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carrington-weg 6, Memorial Road-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Osborne Manor is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalte-oornagverblyf in Kimberley bied. Hier kan gaste 'n onvergeetlike vakansie geniet met ongeëwenaarde gerief, gemak en uitstekende diens.

Die gastehuis het verskeie kamer-opsies wat Deluxe, Superieure en Standaardkamers insluit. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die kamers het ook elkeen 'n koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, lugversorging en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembadarea in waar gaste kan sonbaai, 'n stoep met 'n buite-sitarea, 'n eetkamer en 'n aangewese braai-area waar gaste buite kan kuier.

Die Noord-Kaap bied 'n rits kulturele ervarings en uitstekende kookkuns wat dit 'n aanloklike bestemming maak. Of gaste nou die plaaslike besienswaardighede verken, of die kookkuns van die streek op die proef stel, hier is iets vir almal. Osborne Manor is 'n gerieflike basis vir genotvolle verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Osborne Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Helette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Carrington-weg 6, Memorial Road-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Osborne Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carrington-weg 6, Memorial Road-area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ee3ad03587a916efd5b4f997f8c32688f46e126944e1676bb49677148d4265771b18f6041f381875d4ac2bc34e92cdca2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 6 Carrington Way Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.750025043531 24.777023766271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem