L'Agulhas Akkommodasie by Ospray House | LekkeSlaap
+18

Ospray House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ospray House is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie L'Agulhas in die Kaap Agulhas-streek. Dié dorp is net 'n paar uur van Kaapstad af en bied natuurlike en geskiedkundige besienswaardighede en pragtige landskappe.

Dié vissermanskothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n binnebraai. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en toegang tot die tuin.

Besienswaardighede en doendinge in die omtrek sluit die Agulhas Nasionale Park, Agulhas se strand, Kaap Agulhas Vuurtoring, walviskyk, voetslaan en hengel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ospray House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ospray-weg, Zoetendalsrug, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b4a4ade5246990067ac542ef5012caeb9456ec45908573cffa65578c50377719067c7a87a07c340d534a10ed2514fe2d43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) Ospray Road Zoetendalsrug 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.824320672244 20.001544632189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za