Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ostrich Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Ostrich Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vernon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V
Gesin met klein kinders

Relaxing comfortable unforgettable.

The place was wonderful, clean, comfortable, and everything that we needed was there. I would go back anytime. The facilities in Marloth Park are wonderful, staff is friendly, and security is very good. Will recommend to all my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ostrich Cottage se terugvoer

Thank you for the positive feedback

Ostrich Cottage
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C
Saam met vriende

Ek sal definitief Ostrich Cottage vir enige iemand aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly en alles is perfek in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Fantastiese rus plekkie.

Wat 'n fantastiese naweek was dit nie. Die eienaar is vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Die plek is netjies en baie gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly en wou glad nie oppak en huis toe gaan nie. Ons sal definitief weer by Ostrich Cottage bespreek. Die volgende keer net vir baie langer. Baie dankie, Yvonne, dat julle hierdie besonderse plekkie van julle met ons kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ostrich Cottage se terugvoer

Baie dankie

Ostrich Cottage
Henk D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Gesin met klein kinders

Spacious and perfect for the whole family.

Amazing location, all the animals came to visit each day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld. Stil omgewing met min verkeer.

Badkamers kan opgegradeer word en beligting kort bietjie onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Saam met vriende

Juweel in die bos.

Ons was al by baie huise in Marloth, maar die is ons gunsteling. Dis skoon, mooi na gekyk en die uitleg van die lekker buite-area perfek. Ons sal definitief binnekort terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ostrich Cottage se terugvoer

Baie Dankie

Ostrich Cottage
Christiaan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Gesin met tieners

Baie netjies, veilig en goed toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M

Waarde vir geld na aan die bos.

Pragtige woning, goed toegerus. Lekker in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus F

Ontspannend en beeldskoon.

Natuurskoon en vredevol. Die wild so na aan die huis was vreeslik lekker om te sien om die kampvuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1301, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae3008c3ed18996c057e6fff6d87e0441574f51bc8c3a43b8dff1826f8993e2a986537390fef5a00f74eb29de01211a1c13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 1596 Volstruis Street Marloth Park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.3461532 31.7586149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem