Marlothpark Akkommodasie by Ostrich Cottage | LekkeSlaap
+48

Ostrich Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ostrich Cottage is in die hartjie van die Bosveld in Marlothpark geleë. Die park deel 'n grens met die Krugerwildtuin en die lodge is sowat 24 km van die Krokodilbrug-ingang na die wildtuin af.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitarea het gemaklike leunstoele.

Buite is daar 'n plonspoel, 'n onderdak-braaiarea met 'n vuurput en 'n sitarea. Die huis is deur digbegroeide bos en wild wat vry rondloop omring. Daar is ook nagapies wat saans kom kuier. Daar is elke tweede dag 'n skoonmaker.

Slaapplek

’n Bespreking by Ostrich Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7f2646275c1c63227ddf9ea6d4ac71b79931897ed06b1f17d86d2b479d91a6d0faf8d5c1d449eae7d231585d0b77182d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 1596 Volstruis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-14:00 09:00 -25.346194212295 31.758623228185
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za