Otolith
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirkstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 360 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Otolith is 'n lieflike, ruim huis in Arniston in die Wes-Kaap. Hierdie stylvolle selfsorghuis is geskik vir 15 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis het 5 slaapkamers onder en 2 slaapkamers bo. Daar is 4 en suite-badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die ander 2 slaapkamers het 'n bad en 'n stort. Drie van die slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, 1 slaapkamer het 3 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, ysmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel het oorgenoeg sitplek, 'n kroeg, boekrak, gemaklike L-vormige bank en 'n slim-TV. Die balkon het 'n braai en sitplek.
Daar is 'n ekstra kamer met 'n pooltafel vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Otolith sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- Dunkirkstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirkstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom