Otters' Haunt Full Moon Bush Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom slegs met vooraf reëling, teen 'n bykomende koste van R60 per hond per nag. Die gashere benodig inligting oor die ras, en honde moet goed gesosialiseer wees met ander honde, personeel en mense.
Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die eiendom gebruik sonkrag, met 'n outomatiese stelsel wat elke aand om 22:30 afskakel en elke oggend weer voor 07:00 aanskakel.
Gaste word vriendelik versoek om te help met die bestuur van sonenergieverbruik en om deel te neem aan herwinningspogings.
Dit word aanbeveel om battery-aangedrewe ligte saam te bring vir gebruik gedurende laat aande.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 60 of Kopjeskraal, Off Koppieskraal Road, Parys, 2050, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang