Otter's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Otter's Nest is langs die Gladdespruitrivier in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf ? ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel is by 'n woning met 'n privaat ingang geleë. Dit het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, en 'n dagbed vir 'n derde gas teen 'n ekstra koste.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan vanaf die patio die otters sien speel in die rivier en die ryk voëllewe geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Otter's Nest sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Otter's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za