LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by O'Two Hotel | LekkeSlaap
+47

O'Two Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey Place 3, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

O'Two Hotel is 'n stylvolle hotel wat luukse, elegante verblyf op Mouille Point se gewilde Platinum-myl in Kaapstad bied.

O'Two Hotel bied 6 kamersoorte wat wissel van gesinskamers tot dakwoonstel-suites. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV, WiFi, lugversorging, 'n haardroër, ingeboude kaste en 'n lessenaar in elke kamer. Die meeste kamers het 'n privaat balkon met ongeëwenaarde uitsigte.

Die hotel is net 'n paar meter van die see af met 'n ongelooflike uitsig op Tafelberg, Leeukop en Kaapstad-stadion. Dis ook naby die V&A Waterfront met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe, omring deur Kaapstad se pragtige natuurskoon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir O'Two Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Surrey Place 3, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink O'Two Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey Place 3, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4635d174485ec0b1de20ac6035070f0c7285ce4188361e705a81b3463b40592651d4dd2ac88fcb0fa36f943499ec15a54a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Surrey Place Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.900528055775 18.4055324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!