Klein-Karoo Akkommodasie by Ou Tol Cango Retreat | LekkeSlaap
+98

Ou Tol Cango Retreat

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Ou Tol Cango Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
 - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesin met tieners

Awesome place.

Awesome place and the owners and staff are very friendly. Definitely going back in December 2019.

Reno B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place and great to rest at the river priceless.

Great stay all was well but if we knew about all the dogs upfront it would have helped as I have allergies and with all the dogs around I was challenged.

Marius B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en heerlik gebly daar.

Het dadelik tuis gevoel. Ontvangs was baie goed. Braaipakke en hout was aangebied teen 'n baie goeie prys en dit was lekker om op die veranda te sit en koffie te drink en te wag vir die vuur om uit te brand. Om die volgende oggend wakker te word met die geruis van water wat oor die klippe vloei en 'n haan wat vroegoggend kraai, was wonderlik. Baie dankie, het dit baie geniet.

George W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om rustig te ontspan en bietjie van die mooi natuur te beleef.

Heerlik gekuier en weg van die stad se gewoel. Blyplek skoon en netjies met al die basiese benodighede vir jou naweekkuier. Die natuur in die omgewing is pragtig en waarlik n plek om jou battery te laai. Klein bietjie geraas ondervind in namiddag weens die onderhoud op die Chalets - rus verstorend.

Mauritz D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Was lekker. Kan aanbeveel.

Kim P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim P
Gesin met klein kinders

Paradise!

This is the perfect family holiday. It's a haven for children, or even a romantic getaway. Rolling green lawns, a play area, swimming pool and the river "pool". I would bring aqua shoes for the river as you need to walk over rocks to get in the water. There are tubes to float down the river. It's peaceful and relaxing. The accommodation is lovely and has everything you need. Beds might need new mattresses. We didn't want to leave. The 8 dogs on the property are all friendly and love kids. This place is a true gem.

Elbie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek om te ontspan en die kinders het dit ook baie geniet.

Die foto's op die web mislei mens nie - dis regtig so lekker en mooi soos dit lyk! Daar is ook soveel vir die kinders om te doen en dis veilig en stil en die aircon 'n bonus. Baie in ons skik met ons keuse van blyplek en sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting gaan. Volgende keer vat ek 'n lekker boek om in die hangmatte te lees!

Lize C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met klein kinders

Was regtig die moeite werd en baie lekker. Sal weer gaan!

Dit het ons verwagtinge oortref! Beplan reeds ons vomgende vakansie daar! Was regtig lekker vir klein en groot! Baie gasvry en moeite gedoen om als lekker te maak!

Philip V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Gesin met tieners

Lekker rustige naweek.

Netjiese, wel toegeruste cabin. Rustige atmosfeer. Al probleem was stort se warm water wat druk verloor.

Johan O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Pragtige natuurskoon en rus vir die siel.

Anna-lize P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil area met gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker gekuier. Baie vriendelike diens wat ons baie tuis laat voel het.

Tharina C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n lieflike plekkie.

Baie dankie vir 'n uitstekende oornagplek.

Sonet V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet V
Gesin met tieners

Dit was heerlik rustig gewees en mooi skoon.

Regtig waarde vir geld. Mooi skoon en netjies. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Jessica V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Baie rustig!

Die Cango Retreat is pragtig met die rivier wat deur die oord loop en die springbokkies wat daar wei. Die liggies in die aand by die rivier is ook pragtig. Die eenheid was netjies en skoon en ons was vriendelik ontvang.

Cornel S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Kan nie wag vir volgende keer nie!

Het so lekker gebly en gerus. My eerste keuse as ons weer as `n gesin moet gaan.

Marita V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met vriende

Wonderlike sielsrus in die natuurskoon by Ou Tol.

Ou Tol is idillies geleë en diens was uitstekend. Inge en Mariska was maklik om mee te kommunikeer en het uit hul pad gegaan om ons besoek lekker te maak. Ons gaan beslis terug!

Annemie L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace.

We had a wonderful and peaceful time in a well placed and clean bungalow. It was even better than the pictures. Oudtshoorn itself was full of interesting places and our only regret is not staying longer. Thank you to the staff of Ou Tol Cango Retreat. We hope to visit again.

Thea T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Dit was absoluut fantasties! Vriendelike diens en prentjiemooi! Wens ons kon langer bly.

Ou Tol Cango Retreat's terugvoer

Thea, julle is sulke aangename gaste.
Dankie dat julle van ons plekkie gebruik gemaak het en ons hoop om julle weer te verwelkom.

Groete en goed gaan.
Mariska

Ou Tol Cango Retreat
Michael M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, waterdruk in stort pateties en vuil, bruin water.

Baie gemiddeld met swak water toevoer en vuil water.

Ou Tol Cango Retreat's terugvoer

Goeie dag Michael

Soos gister bespreek met jou telefonies was julle bewus van die water probleem as gevolg van die vloed wat ons die vorige dag gehad het.

Die water was wel bruin en vuil, maar dit is iets wat buite ons beheer was en dit was aan julle genoem met inboek dat ons tans met die probleem sit en die hele Oudtshoorn en gedeeltes daarmee geaffekteer word. Lees gerus die berig in die Oudtshoorn Courant - http://www.oudtshoorncourant.com/news/News/General/186812/Oudtshoorn-water-update.

Ons water is tans meer gestabiliseer en nie meer so vuil nie, maar die Munisipaliteit en Water Wese is tans besig om na opsies te kyk indien so iets ooit weer sou gebeur.

Ek is bly julle kon darem die positief sien van ons skoon netjiese eenhede, alles wat binne ons beheer is streef ons om vir ons gaste net die beste te gee, maar die water was nou een van die dinge wat ons ongelukkig nie iets aan kon doen nie.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom,

Vriendelike groete
Mariska

Ou Tol Cango Retreat
Retha M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M
Gesin met tieners

Die vriendelike en gasvrye personeel en pragtige tuin het hierdie wegbreek die moeite werd gemaak.

Ons wil die eienaars van Ou Tol Cango Retreat bedank dat hulle hierdie stukkie paradys met die publiek deel. Die pragtige groen tuin en rustigheid was 'n lafenis na elke dag se ekskursies. En dan ook 'n groot dankie aan die bestuurders en personeel vir hulle gasvryheid en vriendelikheid.

Katerina S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katerina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb service!

Absolutely magical honeymoon away from the city buzz! Beautiful accommodation with an excellent location close to everything exciting! Leanda is a warmhearted host. Amazing view from the honeymoon suite and a peaceful river surrounds the lodges. Was a memorable experience, worth coming back to and recommending!

Hendrik Frederik E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Frederik E
Gesin met klein kinders

Rus en vrede!

Woorde kan nie die rustigheid en vrede van Ou Tol Cango Retreat beskryf nie. As 'n bonus kry jy vriendelike diens en gehalte verblyf teen bekostigbare tariewe. Ek sal Ou Tol ten sterkste aanbeveel! Kan nie wag om weer by Ou Tol te gaan bly nie.

Charles M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Pragtige mense wat die plek bestuur. Buite was dit koud maar binne was alles om dit warm en snoesig vir ons te maak.

Danie W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Baie lekker gebly en die rustigheid geniet. Die eenhede is baie lekker ingerig en toegerus. Stort is effens ongemaklik, dit is of stomend warm of yskoud. Gesukkel om die water temperatuur reggestel te kry, maar verder was dit heerlik en sal weer enige tyd gaan oornag daar.

Johan C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir motorfietsryers.

Pragtige ligging en ideaal om die Swartberg te verken met motorfietse.

Suzanne F - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike verblyf vir gesin met klein kindertjies.

Die huisies is oulik, ongelukkig net nie heeltemal skoon nie. Hulle was egter meer as bereid om ons te skuif na 'n ander huisie. Baie rustig en die rivier en tuine is pragtig. Gemakliker sitplek op die stoep sal 'n groot verskil maak. Die harde houtbankies verleen hul nie daartoe dat jy lekker kan ontspan nie. Vriendelike ontvangs. Nie 'n plek vir romantiese wegbreek nie, maar oulik vir 'n gesin met kinders.

Erika O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O
Saam met vriende

Oasis for the soul.

What a gem amidst the mountains, takes your breath away.

Gustav C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi klank van water.

Daar was nie warm water nie, dink die gas in die gasbottel was klaar. Baie mooi uitsig en die plek is bly lekker.

Coleen F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen F
Gesin met tieners

Bespreek vir drie nagte, maar kon net twee nagte daar bly.

Dit is die pragtigste plek, reg langs 'n rivier. Die dag wat ons ingeklok het, was die dame baie vriendelik, maar sy het net vir ons die deur oopgesluit en toe weer geloop. Nie eens ingekom om te kyk of alles werk nie. Daardie nag was seker die koudste nag in my lewe. Die cabin was glad nie geïsoleer nie. Die ventelasiegate was heeltemal oop, net stukkie gaas oor. Die voordeur het nie heeltemal geseël nie. Ek kon my duim tussen die bo- en onder-deur indruk so groot was die gaping. My arme kind het reg voor hierdie deur geslaap. Die verwarmer het ook nie gewerk nie. Die volgende oggend was ek en my man vroeg op om 'n lekker warm stort te vat sodat ons kan "ontdooi". Die geiser het nie gewerk nie en ons albei moes tevrede wees met 'n koue stort. Ons het dit alles aangemeld by die bestuurder en daardie aand was die verwarmer wat net batterye nodig gehad het reg. Die stort se warm water was ook reg en hulle het selfs 'n elektriese kombers gaan koop vir die nag se koue. Daardie nag kon ons darem beter slaap. Ongelukkig kon hulle nie veel doen aan die koue wind wat tussen die houtbalke deurgewaai het nie. Ek en my man het toe maar besluit om eerder huis toe te gaan as om nog 'n nag in so 'n koue plek te bly. Ek wil net noem dat hulle met die uitklok-slag aan ons genoem het dat die plek geïsoleer gaan word. Ek hoop van harte so, want ek dink dit is 'n baie oulike plek en sal dit regtig aanbeveel by enigiemand wat in die somer wil gaan. Ek dink dit sal 'n heerlike bestemming wees, so rustig langs die rivier.

Joe H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe H
Gesin met klein kinders

Puik!

Great diens, vriendelik en waarde vir geld!

Charles R - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder (dame) was baie behulpsaam en vriendelik.

Baie netjies en lekker rustig. Die klein dinge soos blomme en snacks was wonderlik en spesiaal.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 28, Erfdeel 49, De Kombuys Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YjIyNzY0LWVhNzktNDNmZS1iZDAzLTY4NWE3MGY3YTEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Number 28, Portion 49 Farm De Kombuys 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.436566184701 22.256593704187
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za