LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oude Hoek 106 | LekkeSlaap
+7

Oude Hoek 106

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Oude Hoek 106
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Antoinette D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Perfect spot in the hustle of Stellenbosch

Loved our stay in this apartment overlooking the street cafes of Stellenbosch. Literally could step out for breakfast, awesome coffee or everything from Italian to Middle Eastern cuisine. All amenities within walking distance. Nelius is a great host, loved the rusks and cappuccinos, beautiful interior space.

Tertius S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Saam met vriende

Lieflike eenheid

Lieflike eenheid in 'n pragtige en gerieflike deel van Stellenbosch.

Mariana S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met tieners

Pragtige ruim woonstel met perfekte ligging.

Oude Hoek 106 is perfek geleë om Stellenbosch te voet te verken. By lekker restaurante en winkels. Al wat gepla het was laataand kuiers by 'n nabygeleë restaurant, maar dit was net die vakansiedag se aand. Baie lekker eksta luukses in woonstel. Het heerlik gebly.

Wessel R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Waarde vir geld en die ligging is puik.

Andries O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O

Alles was soos geadverteer.

Die plek was skoon, ruim en het 'n baie goeie ligging. Ons het regtig baie lekker daar gebly en sal weer daar oorbly as ek in Stellenbosch kom.

Charmaine D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Luxurious, spacious and so very comfortable.

We had a wonderful, very comfortable stay. The personal touches of good coffee and rusks were appreciated. The location is awesome and we wish it has not been lockdown so that we could have enjoyed the vibrant night life a little more. Everything was so well kept and very clean.

Oude Hoek 106's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.

Groete,

Nelius Smit

Oude Hoek 106
Natalie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie M
Gesin met tieners

Location was perfect for the centre of Stellenbosch, very spacious for a family of 4.

Cleanliness of bathrooms and kitchen cupboard doors/handles could be improved.

Oude Hoek 106's terugvoer

We are exceptionally perturbed at receiving this review we can only regard the review as deliberately detrimental.
Just to motivate our above comment: Veiligheid 4 out of 5.
The building has a professionally trained and rated security guard 24/7 on duty inside the apartment block and 2 guards are constantly guards the outer perimeter on the corner of Church and Andringa Streets.




Oude Hoek 106
Pierre D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met vriende

Rustig, perfek.

Uitstekende woonstel, baie goedgeleë en eienaar was baie tegemoetkomend. Baie netjies. Presies wat ons gesoek het.

Leanda S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda S
Gesin met tieners

Ongelooflike ligging en waarde vir geld.

Woonstel was skoon en baie goed toegerus. Nelius was baie hands on en ons kon hom te alle tye WhatsApp as ons iets nodig gehad het.

Oude Hoek 106's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning in hierdie uitdagende tye.

Groete,

Nelius

Oude Hoek 106
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 16, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e317b66406a491aa7a9df3073b96e9446d3312432e89592901801ea65b527ba0d846cbcdcf3307f068b041e656bb6807ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 16 Andringa Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.937819 18.861301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!