4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Andringa Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oude Hoek 106 bied gehalteverblyf in Stellenbosch aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met n stort, bad, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en ’n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis WiFi.
Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 161
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Andringa Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Hoek 106 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Andringa Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang