Oude Westhof Herberg
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blanc de Noir-straat 15, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R553 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oude Westhof Herberg is 'n oopplan-eenheid wat selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Hierdie eenheid grens aan die eienaar se huis, maar het 'n privaat ingang. Die eenheid is naby restaurante, Majik Forest Mall en Tygervallei-winkelsentrum.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die eenheid bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskas, kapsulekoffiemasjien en yskassie insluit. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gemaklike rusbank en 'n klein etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die omheinde tuintjie is 'n rustige plek met 'n fontein, tuinbankie en vetplantmuur. Gaste kan onder die amandelboom se bloeisels ontspan.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eugenie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Blanc de Noir-straat 15, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Westhof Herberg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blanc de Noir-straat 15, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap