Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Wellington Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch en Franschhoek is net 'n uur se ry ver. Die landgoed produseer wyn en brandewyn en gaste is welkom om te kom proe.

Verblyf is op 'n Kaaps-Hollandse landgoed uit 1790, met tradisionele wit mure en gewels, sowel as 'n rustieke restaurant in 'n werkende distilleerdery, en kamers waar die ou bekoring met gemak gekombineer word. Die meeste kamers het lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n DVD-speler, 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, 'n muurkluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie privaat ingang.

Behalwe die luukse, 4-ster gastekamers is
daar 4 basiese selfsorg-opsies vir 1 tot 6 gaste, sommige met 'n braai of 'n kaggel. Dit word skoongemaak, maar is slegs beskikbaar vir twee nagte.

Gaste met gestremdhede kan in 'n gerieflike kamer op die grondverdieping geakkommodeer word.

Die knus restaurant is 'n aparte besigheid op die landgoed, maar is tans weens herstelwerk gesluit.

Die nuwe spa bied uitstekende masserings, refleksologie en warmklipbehandelings. Gaste moet asb. vooraf bespreek.

Die swembad het 'n outomatiese swembadbedekking. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders. Neem asseblief kennis dat die damme op die plaas nie omhein is nie.

Vir vermaak is daar boules, biljart, 'n swembad, buitelugtennistafel en 'n groot skaakstel. Daar is ook drie vriendelike honde, katte en 'n magdom eksotiese papegaaie en alpakkas. Die alpakkas is vriendelike diere en sal nader kom as jy roep. Gaste moet hulle asseblief respekteer, hulle is nie troeteldiere nie.

Die landgoed is ook die tuiste van 'n uitstekende Arabierperdestoet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 55 resensies vir Oude Wellington Estate
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Wellington Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloof R301/3, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMWI5NWFjLTgzOTYtNGU4MC1hYjcwLTE0Yzg5ZGU2YzI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 Bainskloof R301/3 Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.646510483188 19.041892290115