Boland Akkommodasie by Oudekloof Wine Estate and Guest House | LekkeSlaap
+37

Oudekloof Wine Estate and Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverenweg, Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oudekloof Wine Estate and Guest House is naby Tulbagh geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 9 km vanaf Drostdy-Hof en 7 km vanaf De Oude Kerk Museum.

Verblyf word gebied in 6 eenhede. Gaste kan kies om in 'n selfsorg-eenheid wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is, óf 'n eenheid met basiese verhit-en-eetgeriewe.

Elke eenheid het 'n gemaklike sitarea met genoeg sitplek. Die eenhede het braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Die plaas bied dwarsdeur die jaar 'n swembad. Daar is ook voetslaanroetes in die area.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Oudekloof Wine Estate and Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waverenweg, Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudekloof Wine Estate and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverenweg, Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSsu7HPc1P9VuPj4ahJ1UwD05EFbNFjyR8ts1BHAXs6nkWkJTk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Waveren Road Oudekloof Farm 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.2682263 19.0747812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za