Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudekloof Wine Estate and Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Oudekloof Wine Estate and Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Ons het eers 'n kleiner kamer bespreek, maar omdat daar 'n groter huisie nog beskikbaar was, is ons sommer opgegradeer na hom toe, vir die prys van die kleiner huisie. Die swembad was baie verfrissend op die warm dag wat ons daar was en dit het ook 'n mooi uitsig oor die omringende Tulbagh plase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Herman B
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Geen warm water, die jacuzzi werk nie, geen interaksie nie. Slotte van deure werk nie. WiFi was nie beskikbaar nie. Geen waarskuwing oor loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melindie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindie M
Saam met vriende

Fantastiese ligging.

Wonderlike eienaars. Baie gasvry en heerlike etes! Die trip met die trekker en wa die berg op was uitsonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het my vrou se 50ste herdenking van die Tulbagh-skool se matriekklas van 1972 met 'n groep op Oudekloof gevier. Dit was 'n wonderlike geleentheid.

Oudekloof het so baie geskiedenis wat in die geboue en op die klein staproete na die berg se kant toe geleer kan word. 1658 is die eerste verkenningtog na die binneland oor die berge hier onderneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n fantastiese ondervinding.

Het soveel gedoen. Berg uit en dam om. Swem was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf, prentjie-mooi ligging.

Ons het Oudekloof gebruik as basis om die Tulbagh omgewing te verken - die landgoed se ligging was perfek hiervoor. Ons het ook die wandelpad teen die berg uitgestap - dit bied 'n asemrowende uitkyk oor die vallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B
Saam met vriende

Excellent location with easy access to so much to do in wonderful countryside.

Our hosts were charming and helpful and the accommodation met all our needs - a party of six adults (four from the UK) and a family of four (including two children). The private swimming pool for the main house was used a lot and kept meticulously clean, and we appreciated that towels were provided for that purpose. We all enjoyed our stay very much and would love to stay there again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful escape before our wedding.

What an amazing getaway. Owners was so friendly and we just loved our stay. Pool house has everything you need, so you can just chill there the entire day. Will definitely be back and bring our families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celmaré T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celmaré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi verblyf teen die berg.

Ons het heerlik gekuier, baie dankie. Verblyf was baie netjies, skoon en gerieflik met pragtige uitsig. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Gesin met klein kinders

Loved everything about the place.

The place is just breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverenweg, Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSsu7HPc1P9VuPj4ahJ1UwD05EFbNFjyR8ts1BHAXs6nkWkJTk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Waveren Road Oudekloof Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2682263 19.0747812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem