Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma-se-Huisie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hetta En DeWet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Ouma-se-Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Urbanus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urbanus H
Gesin met klein kinders

N heerlike snoesige aand voor die vuur, al laggend kuier ons 4 saam, wat n plek.

Ons het baie lekker gebly, dit is regtig n heerlik plek goed geleë, veilig en pure plaas. Net wat die siel nodig het om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

So bly jy het die kuiertjie geniet - sien uit om jou terug te 'verwelkom'!

Ouma-se-Huisie
Janri B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri B
Saam met vriende

Rustig.

Verskriklike oulike plekkie vir 'n naweek wegbreek. Ons het dit baie geniet. Ons wens ons kon langer bly en die stoep en braai-area meer benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Kom kuier gerus weer!

Ouma-se-Huisie
Ronald B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and helpful hosts.

All good, very accommodating hosts. Due to a complete power outage, we made use of their freezer facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Thank you - look forward to welcoming you back!

Ouma-se-Huisie
Toni Jo K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni Jo K
Gesin met klein kinders

Tranquil, picturesque, cozy.

We had an amazing stay at Ouma-se-Huisie. Situated on a farm, really beautiful surroundings whilst not being too far out of town. The hosts were extremely hospitable, providing lots of comfort items such as blankets and firewood. We felt so welcome and definitely plan to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Thank you! Look forward to welcoming you back.

Ouma-se-Huisie
Elisa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil plaas atmosfeer, sal beslis weerkom.

Heerlike veilige private verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Dankie - sien uit om jou weer te 'verwelkom'!

Ouma-se-Huisie
Riël V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riël V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders lekker.

Uitstekende diens, Ouma se huisie is uniek en lekker snoesig. Baie dankie aan Oom De Wet en tannie Hetta vir julle ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid. Al die plaas diere was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Soveel gasvryheid is lanklaas ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Baie dankie !!

Ouma-se-Huisie
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Rus en vrede.

Die huisie is fantasties goed toegerus en die eienaars is wonderlik gasvry. Dit het gevoel soos om by familie te kuier. Dit was 'n heerlike verblyf in 'n pragtige natuuromgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

So bly jul het verblyf geniet - Baie dankie !

Ouma-se-Huisie
Jubilie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jubilie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik stil en rustig.

Ons was vir 'n troue in die omgewing. Ouma-se-Huisie is goed geleë. Rustig, rustig en nogmaals rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Ja, so dankbaar vir die "rustigheid."

Ouma-se-Huisie
Dawie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, goeie breek van stadlewe.

Dit was goed om weer in die natuur te wees. Die plekkie is ook nie te ver van die dorp nie. Die gasheer en gasvrou was baie verwelkomend en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Baie dankie !

Ouma-se-Huisie
Heepko V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heepko V
Saam met vriende

Was pragtig en lekker gekuier.

Mooi omgewing en nog 'n regte plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Bly julle het die verblyf geniet.

Ouma-se-Huisie
Ozanne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ozanne M
Saam met vriende

Excellent!

Nestled on a quiet farm, with only the baa of sheep and a rooster alarm in the early hours, your time in Ouma-se-Huisie will not be forgotten soon. Our caretakers were spectacular hosts, nothing was amiss. Carefully thought of our every need and more. Comfy beds and electric blankets, rusks, firewood, and the most spectacular views for an evening sundowner. Ouma-se-Huisie will not disappoint. Our stay was peaceful and allowed us to simply breathe. Highly recommend this little gem. Thank you, Ouma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met tieners

Baie oulike huisie.

Baie lekker huisie en so rustig met die diere om jou. Mooiste uitsig in die aand op die maan en die komberse op die stoep is 'n wenner. Lekker groot vis gevang. Dankie Hetta en De Wet vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitch M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts, good fishing and easy access suits all budget types.

Had a really great stay. Hetta and De Wet are wonderful caring hosts with a great personal touch. Unit well appointed. Nice setting. Lovely dams - some big trout. Easy road access for low clearance vehicles. Within 15km of Dullstroom. Nice walks with lovely scenery. Will return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma-se-Huisie se terugvoer

Baie dankie!!

Ouma-se-Huisie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe015bf45b77fa884f446d80710b4698f4eaa49d53b98a5a73be0b55375c64bb30fa3af0d2e6b39ee623bbf0d20643dd96345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Off the R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.317365992679 30.198213531812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem