Ouma's Kothuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mark T - Mei 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and homely .
Gerda K - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike en heerlike nagrus na lang reis.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Gerda, baie dankie vir jou resensie oor Ouma se Kothuis, ons waardeer dit. Alles wat mooi is vir 2024.
Vosburggroete,
Johan & Elsabé
Martie W - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n lieflike en gerieflike kothuis!
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Martie, baie dankie vir die pragtige resensie, ons baie bly dat julle lekker by ons oornag het. Ons waardeer dit. Julle altyd welkom.
Vosburg Karoo-groete
Johan and Elsabé
Pierre O - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Andries O - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was op pad van Kaap na Vrystaat en het 'n oornagplek gesoek.
Judy R - Okt 2022
Algehele gradering
Ouma's Kothuis is baie netjies, skoon en goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeiemôre Judy,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom indien julle weer verbykom.
Vosburg groete,
Johan & Elsabé
Karen D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir jou mooi resensie nadat jy by Ouma's Kothuis oornag geslaap het, ek is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.
Karoo groete,
Johan en Elsabe
Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig in die Karoo.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeiemôre Fritz baie dankie vir mooi/positiewe resensie, waardeer dit.
Ek is bly julle het die verblyf in ons dorpie geniet - julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe
Buckle M - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie diens en kommunikasie. Voel soos huis.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeienaand Buckle BAIE DANKIE vir mooi positiewe resensie, ons waardeer dit. Julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe
Vincent V - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte Karoo-gasvryheid by Ouma's Kothuis.
Myrtle M - Apr 2021
Algehele gradering
Privaat, rustig en goed ingerig.
Buks M - Jan 2021
Algehele gradering
Gesin-bymekaarkom.
Ouma's Kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Buks,
Baie dankie vir kort en kragtige resensie, ek waardeer dit. Ek is bly julle het tuis gevoel by Ouma's Kothuis. Baie dankie vir die ondersteuning, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vosburggroete,
Elsabe
Wouter D - Sep 2020
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Lees meerOuma's Kothuis se terugvoer
Goeiemiddag Wouter baie baie dankie vir die wonderlike resensie wat jy gestuur het, ek waardeer dit. Julle is altyd weer welkom.
Vosburggroete
Elsabe
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 70, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom