Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma’s Spot

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ouma’s Spot
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rodney S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing, thank you!

Deanne was very pleasant and helpful. I am definitely going back again. I highly recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunther K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory.

After some plumbing and electrical repairs done, the stay was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir die lekker ervaring.

Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het. Mooiste see-uitsig. Baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier vir die week.

Baie lekker gewees. Ek beveel dit aan, die prys was reg, netjies, skoon net reg vir 2 mense. Lekker see-uitsig ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V

Baie lekker rustig, goed geleë.

Baie lekker gebly, netjiese woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly awesome.

Incredible. Will highly recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biance S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We loved it a lot. It's an amazing spot. Would go there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid lekker ruim en goed toegerus.

Sal voorstel vir 'n besem, skêr en matjies langs die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma’s Spot se terugvoer

Thank you for the review and advise. Much appreciated.

Ouma’s Spot
Pierre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Perfek vir twee mense, skoon, netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars was aangenaam en dadelik beskikbaar vir enige navrae.

Hulle kan gerus die "Interior" bietjie opdateer. Plastiese blomme en bruin oortreksels op die sitkamerbanke was nie 'n mooi sig nie. Die bedmatras kan gerus vervang word, baie sag en was nie gemaklik nie. Verder was die plek skoon en alles was beskikbaar soos in die advertensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord. Uitsig!

Die plekkie se ligging is wonderlik sentraal en die uitsig is onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Herrlik gewees. Sal vir seker weer die plekkie gebruik.

Aangename ondervinding. Geboel soos huis weg van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvira K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean and a lovely view.

We were looking for privacy and were not pestered but assisted when needed be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M

It was an awesome place, enjoyed the stay.

I will recommend it to anyone that wants to spend their time unwinding there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

Lovely view of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitzia-weg 3, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d236b6bc3a23072619e334e3b9c0fa852e8d8e96eb2f369572c2577040c57267674efddab1d6957c3786c19494e8c822270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 Strelitzia Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0848361 30.8652137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem