LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oupa See | LekkeSlaap
+38

Oupa See

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Oupa See
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rene E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Fantastiese ligging.

Ons het baie lekker gebly en kan hierdie blyplek beslis aanbeveel. Baie veilig en mens kan hiervandaan lekker langs die see stap.

Elzanne S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Netjies en skoon, het lekker gebly. Plek kort dalk nuwe handdoeke.

Glen K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunset over the sea

Close to the beach .. nice on sunny days!

Wessie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelee. Oud maar skoon en netjies.

Verblyf is gerieflik vir diegene wat nie te veel tyd bedags tuis gaan deurbring nie. Die binnebraai is lekker vir koel tot koue aande met mooi uitsig oor die see. Warm somer dae gaan nie te goed werk nie. Daar is geen bome of vaste skadu. Slegs sambreel indien jy buite sou wou braai.

Thys B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons oornagverblyf by Oupa See was fantasties.

Die huis is by die see, pragtig opgeknap en beskik oor alles wat nodig is. Ons is met opregte Weskus-gasvryheid ontvang en bygestaan deur Elmari, sy het sommer die eetplekke gebel en vir ons uitgevind of hulle kreef het, waar ons gerookte snoek kan kry, ens. Ek kan regtig Oupa See sterk aanbeveel.

Madeleine Booysen B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine Booysen B
Saam met vriende

Was 'n oulike huisie met 'n pragtige uitsig.

Al's is cool. Hul het ook my Yorkie akkomodeer. Dankie.

Sonette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S
Saam met vriende

Goed geleë dorpshuis naby strand.

Baie goed geleë naby aan strand en restaurante.

Elmari R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R
Gesin met klein kinders

Gerieflike en skoon verblyf met mooi uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly by Oupa See en sou graag langer as 1 nag wou kuier, maar ons omstandighede het dit nie toegelaat nie.

Adele P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

See-uitsig was fantasties.

Mark V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is great.

Unit was very neat and clean.

Francis V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, op die strand, maar ongemaklike beddens en ou dekor.

Heerlike kusdorpie met lekker eetplekkies en winkeltjies.

Oupa See's terugvoer

Julle sal bly wees om te hoor dat die hele Oupa See nuwe beddens en matrasse gekry het. Die bad is nou ook uitgehaal en 'n lekker groot, oop stort is installeer. Die binne-braai en oorgedoende kombuis is ook 'n lekker opgradering en sorg vir lekker kuiers op koeler aande.

Oupa See
Senobia V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Senobia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmerende en rustige verblyf.

Verblyf by Oupa See was baie lekker gewees, kalmerende rustige atmosfeer. Mooi uitsig oor die see.

Oupa See's terugvoer

Dankie vir jul terugvoer. Hoop om jul weer in toekoms te kan ontvang.

Oupa See
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkODlmYTNhLWJjOTItNGNiYy1hMTQ0LWI4MzBjOTRjNzAzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 5 13 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.097113 18.30333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!