Shaka's Rock Akkommodasie by Our Beach House | LekkeSlaap
+17

Our Beach House

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 2, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Our Beach House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in Shaka's Rock. Dit is smaakvol versier en in 'n kompleks teen die strand geleë. Gaste kan see-uitsigte van die balkon af bewonder.
Die huis bied direkte toegang tot die pragtige strand en is net 'n entjie se stap vanaf die getypoel.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het lugversorging. Bad-, gesig- en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met volledige DStv-toegang en 'n DVD-speler. Dit lei na 'n balkon met 'n klein gasbraaier. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area vir hout- en houtskool-vure. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n wasser- en droër-kombinasie. Basiese geriewe soos tee en koffie word voorsien.

Die sekuriteitskompleks het 'n toesluitmotorhuis en veilige besoekersparkeerplek en dis naby verskeie winkelsentrums en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Our Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Our Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 2, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Our Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 2, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkM2I5YWYwLTRiMjMtNDFjZS1iMjE1LWY0M2IwYzgzZTk1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 31 Ocean Drive 2 Villa Flamenco 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.511210982291 31.231577396393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za