Our Happy Place
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Restio-straat 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Our Happy Place is 'n moderne selfsorghuis in Gordonsbaai en bied see- en berguitsigte. Die verblyf bied toegang tot pragtige strande aan die onderste hange van die Hottentots Hollandberg, wat panoramiese uitsigte oor Valsbaai bied.
Die kontemporêre huis het 'n rugsteunkragstelsel, en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het koningingrootte-beddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne word voorsien en 2 van die slaapkamers het lugversorging.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi. Gaste kan die asemrowende uitsigte vanuit elke hoek geniet.
Buite kan gaste ook 'n swembad, houtvuurwarmbad en 'n ingeboude braai geniet. Dit is die ideale plek vir skemerkelkies terwyl gaste die uitsig op die Helderberg-streek geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Our Happy Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andrea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 9
Ligging
- Restio-straat 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Our Happy Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Restio-straat 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom