Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Our Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Craig M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Besigheidsreis

Owners very friendly and welcoming.

Booked for my training manager, she said it was a very good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Thank you so much Craig. It was great having you here.

Our Nest
Maria D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Besigheidsreis

Baie lekker gekuier en warm geslaap.

Teleurgesteld met die ontbyt, aangesien dit geadverteer was as B&B. Yoghurt en muesli is nie ontbyt nie weens die feit dat almal dit nie eet nie. Ontvangs was gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Baie dankie Maria. Jammer ek het nie vooraf laat weet dat ons slegs koue ontbyt verskaf nie.
Ek is bly die res van jou verblyf was aangenaam. Was heerlik om jou hier te he.
Groete
Anita

Our Nest
Jana N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deel van die reis.

Die ontvangs was warm. Die kamer is pragtig, met alles en nog meer wat mens benodig. Jammer dit is nie effe nader aan die strand nie, maar ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Ons was verras met selfs joghurt in die yskas, wat ons glad nie verwag het nie. Werklik 'n ougat plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Baie dankie!

Our Nest
Tania D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Enkelreisiger

Goeie versnit tussen privaatheid, gasvryheid en behulpsaamheid.

Yskoue water met 'n suurlemoenskyfie by aankoms na 'n warm, vermoeiende rit: verfrissend en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Baie dankie Tania.

Our Nest
Helen R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Enkelreisiger

Such a pretty place to stay, as a single lady I felt safe and so well looked after.

Wonderful hosts. Great location. So clean and neat and lovely decor. Thank you for a happy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Thank you so much, Helen, for this great review. It was only a pleasure to have you as our guest at Our Nest. Take care and come and visit us again. Kind regards, Anita.

Our Nest
Renee B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek. Baie gasvrye eienaars. Veilige parkering.

Baie oulike plek. Was tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Baie dankie Renee. Dit was heerlik om jou hier te hê.
Groete en veilig reis.
Kurt en Anita

Our Nest
Carli B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B
Enkelreisiger

Skoon & veilig.

Baie lekker gebly. Ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Thanks Carli! It was great having you here!

Our Nest
Charne W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne W
Enkelreisiger

Was 'n awesome vakansie, great plek om te bly.

Our Nest is 'n awesome plek, die mense is super vriendelik, waarde vir geld en goed geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Our Nest se terugvoer

Thank you so much!

Our Nest
Danie N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Enkelreisiger

Heerlike verblyf vir 'n besigheidsreis.

Goeie, gasvrye diens en raakvatprys vir die gehalte van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YjZlNjdiLTg0NmYtNDFkNS05MmUxLTEyYWVkZTI1ZDk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 45 9th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.338425845918 19.028168711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem