Our Place 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 112, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Our Place 1 is in die idilliese kusdorpie Sandbaai geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand. Verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sit- en eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n toonbank met 2 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike tuin en 'n Weber-braai. Vir gaste wat die area wil verken, is visvang, swem, verskeie restaurante en bergfietsroetes naby.
Daar is ook troeteldiere op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Our Place 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Piet Retief-singel 112, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Our Place 1 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 112, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16