Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Pers-kamer
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
- Groen-kamer
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Kinders 0 tot 4 jaar is R80 per nag.
Ekstra persoon is R120 per nag.
Die Pers Kamer het 'n enkelslaapbank beskikbaar vir 1 ekstra persoon.
Die Groen Kamer het 'n enkel-opslaanbed en bababed beskikbaar.
Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang