+21

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Out to Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis 150 m van die strand in Kleinkrantz, Wildernis, met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek op die Tuinroete.

Die vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort en toilet, terwyl die vierde slaapkamer se en suite-badkamer beide 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, en die leefarea het 'n bank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die glasdeure maak oop na die balkon wat met buitemeubels en braaigeriewe gemeubileer is. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frank S
Saam met lewensmaat
5.0
Superbe house. The stay was very nice. It's a beautiful house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Toni T
5.0
Only negative didn't get to spend more time here! Family of 7 adults. The location is amazing and the beach is one of the best I have v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leahandra V
5.0
Relaxing with beautiful views. Out to sea really is the best value for money. We only spent one night but everything was perfect. The p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Dale D
Saam met lewensmaat
5.0
Relax, restore and rejuvenate with the best sea views and deck to unwind at Out. Beautifully decorated, practical, comfortable, quality...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Zelise Y
Saam met vriende
5.0
Heerlike rusplek waar die see jou enigste klank van kalmte is. Ongelooflike pragtige plek! Goed uitgerus en absoluut 'n rusplek wat ek sal aanbeveel e...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vernalyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Out to Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1461 Gousblom Street, Kleinkrantz, WIlderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8affd42ac057df1321981b86d988b58a9b0e9cf71283fbd94337e98206b97acc3637cff068894aaf8984d2e97627c814ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 1461 Gousblom Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.003771585091 22.651942647833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang