LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Outdoor Arena | LekkeSlaap
+35

Outdoor Arena

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Outdoor Arena
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Monniek F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kos vir die siel.

Heerlik gebly. Kan dit definitief aanbeveel. Vat gerus 'n visstok saam.

Danie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met vriende

Wat 'n verrassing. So 'n lieflike wegbreekplek net om die draai. Was verskriklik lekker om by die Fishing Cabins te kon oornag.

Die Fishing Cabins het als nodig wat jy sou kort. Dit is groot en 'n lekker kuier-cabin met air-cons in die slaapkamers en vol DStv. As ek enige kritiek moet gee, dan sal ek sê die walkways tussen die huisies kort bietjie aandag, maar dit is heeltemal veilig en ons het geen probleme gehad nie. Baie dankie vir die geleentheid om die Nuwejaarvierings daar te kon gehou het.

Heidi G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi G

Baie lekker gekuier. Heerlik geslaap, beddens en linne 100%. Huisies is ruim en netjies. Eienaars baie gasvry en vriendelik, pragtige omgewing.

Die houtwerk en houtbruggies tussen huise kort dringend aandag. Die splash pool vir seker nie swembaar nie.

Trevor Y - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor Y
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike mense en baie speelplek vir die kinders.

Marvin M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marvin M
Gesin met tieners

The website is not a true reflection of what the current state of the place are.

See stars.

Diane E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Diane E
Gesin met klein kinders

Disappointed.

We had been to Outdoor Arena before where one would say it was definitely a holiday. Now I am saddened to say it is not really a holiday. If you're planning on staying longer than two days, you have to take your own toilet paper, extra bath towels, tea, coffee, sugar and be prepared to clean your own cabin as this facility is not available without extra cost. These are charges over and above your accommodation.The unit we were in we had to call every time to gain access into the complex as the remote was not activated to allow us entry. This was a little of a downside calling every time. The other downside was the restaurant was closed due to renovations. All and all the fishing was okay. The rock pool is not a swimming pool, which would have been an added bonus.

Kitie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitie B
Saam met vriende

Dit is in 'n lieflike omgewing geleë.

Sal graag weer van die akkommodasie daar gebruik maak. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Steven S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S
Saam met vriende

Plek is fantasies.

Plek is great, veiligheid is uitstaande.

Kenny D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny D
Enkelreisiger

Dit was baie lekker gewees.

Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kothuis was 5 ster. Alles was baie netjies en in plek en het goed gewerk. Die beddens en beddegoed was fantasties. Die restaurant se kos was uiters swak. Dis 'n groot jammerte. Sal dit glad nie aanbeveel nie. Die geraas vanaf die hoofpad was met tye bietjie raserig deur die dag. Andersins het ek baie lekker gebly daar.

Louisa G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met lekker visvang geleentheid.

Baie lekker gebly in 'n baie netjiese Fishing Villa. Was 'n stil naweek met min gaste. Lekker visgevang en my dogtertjie het dit ook baie geniet. Die pad is nogal raserig maar het ons darem nie te veel gepla nie. Mari was baie behulpsaam en vriendelik met die inklok en navrae wat ons gehad het.

Justin D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin D
Saam met vriende

Beautiful surroundings.

The facilities was way above expectations, with beautiful surroundings, and stocked with everything needed to enjoy a getaway. We enjoyed our stay and would happily return for another visit to the valley.

Candice M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het geen warm water gehad a.g.v. die geyser wat buite ook afgesit was. Die DStv het die hele tyd gehaak so ons kon glad nie die TV aansit vir die kinders nie.

Megan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place, loved it.

The place was amazing, truly exceeded my expectations.

Janca F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janca F
Saam met vriende

Dit is die perfekte plek vir ‘n groep vriende wat ‘n naweek wil wegbreek.

Die diens was uitstekend. Outdoor Arena het alles wat 'n mens nodig het vir ‘n lekker naweek weg. Ons sal vir seker weer ‘n draai maak by Outdoor Arena.

Gill M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Loved it there, out of town, away from the stresses of the day.

Ina N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N
Gesin met tieners

Heerlik.

Alles goed georganiseer en lekker.

Kelly F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Gesin met klein kinders

Amazing stay!

This was out second visit, and again my kids cried to not go home! Such a peaceful place! If the venue was able to offer horse rides for the kiddies, that would be a big bonus!

Monique V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gerieflik uitgerig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is volledig toegerus. Die kaggel en stoepuitsig was die hoogtepunt. Sou net verkies het dat die reling op die stoep bietjie veiliger was, was bietjie senutergend met my kinders. Maar verder geen klagtes. Mooi skoon en stil. En veilig.

Megan M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en ons het dit geniet.

Dit was wonderlik maar dis nie juis kindervriendelik nie. Die railings is baie onvoltooid, meende daar is groot oop gedeeltes tussen dit.

Liezl E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl E
Besigheidsreis

Nice.

It's a beautiful place. Friendly people. But some soap in the cabin would've been nice. No perks other than coffee/sugar.

Christine C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Rustig.

Baie rustige en skoon plek.

Christine C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Heerlik, rustig, pragtige omgewing.

Vriendelike personeel, baie behulpsaam. Die wooneenheid was baie netjies en ruim.

Natasha S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S
Saam met vriende

Baie rustig.

Plek is baie rustig. Kombuis kort bietjie aandag. Die swembad was nou bietjie van a let down. Maar behalwe dit was alles ok.

Kelly F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Gesin met klein kinders

Amazing venue!

Breathtaking views. The splash pool was being treated while on our stay, but the kids were able to play in the little stream. There isn't much for the kids to do besides fishing and swimming.

Kat L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kat L
Gesin met tieners

Neat and quiet.

Sadly we only got to stay for one night which is not nearly enough time to establish a love for a place. We only have two negatives and that is that there wasn't enough coffee for three residents and that its situated on a fairly busy road. The teenagers I was with loved it, and if you can get teens to enjoy anything its a miracle. So it's a win. Loved the fishing and the restaurant on the premises is very well priced.

Ulindi C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulindi C
Saam met vriende

Perfek.

Outdoor Arena het ons almal se verwagtinge oortref. Dit was stapafstand van 'n kuier/eetplek en die backpackers was bitter netjies en die hele huis was skoon. Ons sal definitief teruggaan.

Stephanie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker privaat maar nie waarde vir die geld nie.

Ons het lekker gebly maar die restuarant op die perseel was heel naweek toe. Ons moes sowat 'n uur ry om uit te eet. Want daar is geen eetplekke naby geleë nie. Die kamer is ook baie eenvoudig, nie die geld werd wat ons betaal het nie. Maar dis 'n lekker plek as mens klomp mense saamgaan. En dis mooi daar.

Aj V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V
Saam met vriende

Baie nice.

Hulle was selfs bereid om te probeer help met buisligte wat gebrand het in die vroeë oggendure.

Francois D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees, ten spyte dat daar helder oor dag in my voertuig ingebreek was wat by die fishing cottages parkeer was.

Verblyf is netjies en skoon. Eienaar het wel gesê dat hulle kameras gaan aanbring, alhoewel hulle 'n sterk vermoede gehad het van wie by my voertuig ingebreek het. Die SAPD is deur die eienaar ontbied. Maar ek sal beslis weer daar gaan kuier. Hoop net die kameras kom vinnig.

Hennie R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing.

Huisie is skoon en daar is genoeg ruimte binne en buite. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Houtwerk oor die rivier sal binnekort aandag benodig.

Stephanie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie V
Gesin met tieners

Nie soos geadverteer nie.

Ons TV én videomasjien het nie gewerk nie nadat daar geadverteer is dat daar DStv beskikbaar is. Niemand was beskikbaar om my te help nie en geen van die eienaars of persoon wat die bespreking hanteer het was beskikbaar om mee te praat en die probleem op te los nie. Glád nie waarde vir geld nie.

Outdoor Arena's terugvoer

Die nagaan van ons televisie stelle is deel van ons voorbereidingslys voor ons kliënte ingeboek word. Enige elektriese apparaat raak ongelukkig 95% van die tyd foutief wanneer kliënte in die gastehuise is en toerusting gebruik. Die eienaar was vir die volle duur van die naweek op die perseel beskikbaar en woon 75 meter vanaf die Fishing Village. Verskoning is vir die kliënt aangebied vir enige ongerief veroorsaak, met ‘n baie goeie verduideliking hoekom hy nie onmiddellik bereikbaar op sy selfoon was nie. ‘n Teenprestasie is aangebied, wat deur die kliënt van die hand gewys is. Ons kliënte is die kern van ons besigheid. Ons poog alles in ons vermoë om hulle naweek in Bonnievale ‘n onvergeetlike een te maak.

Outdoor Arena
Rika D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Heerlik!

Als wat ons nodig gehad het vir 'n naweek weg.

Rita R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita R

Dit was heerlik!

Dit was baie lekker om daar te oornag. Die stort- en toiletgeriewe is net glad nie so lekker nie!

Tania V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Visvang-wegbreek.

Die chalets is netjies en goed toegerus, maar kort bietjie opknapwerk. Ongelukkig was een van die lugversorging-eenhede in ons chalet buite werking en met temperature wat gewissel het tussen 35 - 41 grade was dit effens ongerieflik. Ons was teleurgesteld dat daar so min water was, maar dit is uiteraard buite die eienaar/personeel se beheer. Indien ons vooraf daaroor gewaarsku was, sou die teleurstelling dalk nie so groot gewees het nie. Ons sal definitief eerder in die winter weer Outdoor Arena besoek.

Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 48, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YzkyZGQ1LWM5MzUtNDczYy04ZGFlLWJjZmYzZjE1MWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R864  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 48 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.93979 20.09131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!