Outentique Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cecil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Pasgemaak vir bywoning van KKNK.
Henrico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Annette V - Feb 2024
Algehele gradering
Cango Marathon naweek gewees. Die lighting was perfek en gasvryheid fantasties.
Nell S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Ronald L - Feb 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Arene C - Jan 2024
Algehele gradering
Was alles wat ons benodig het.
Julia H - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money. Nice touch. Calm and peaceful.
Fendolene G - Des 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met vriendelike diens.
Lydia K - Des 2023
Algehele gradering
Kan verbeter in gasvryheid.
Ansa H - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, verblyf is netjies, veilig en als wat mens nodig het.
Dirk V - Nov 2023
Algehele gradering
N lekker braai in die tuin en oudehede orals in tuin en stoep.
Kanna W - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kuier was uitsonderlik.
Rabia K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Anci D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige huis tussen konserte.
Pierre P - Mrt 2023
Algehele gradering
Great old style accomodation that is absolutely beautiful.
Chaney A - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Cathy G - Nov 2022
Algehele gradering
A lovely old traditional house conveniently situated in the suburbs of Oudtshoorn.
Talita M - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf in 'n rustige omgewing.
Adri V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Was net baie koud. Stel warmkombers voor.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en kompak. Beddens het baie lekker geslaap.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg 197, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom