Sabie Akkommodasie by Ovendale Garden Cottage | LekkeSlaap
+13
+13

Ovendale Garden Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

Ovendale Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis met 1 slaapkamer in Ovendale House se tuin. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar honde op die perseel is wat nie gewoond is aan kinders nie. Dis net 5 minute van die middedorp af. Eet rustig op die stoep met 'n uitsig oor die swembad en die berge in die verte.

Die kothuis is volledig gemeubeleer en toegerus. Die slaapkamer het 1 koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omgeskakel kan word. Die leefarea bestaan uit 'n sitkamer/eetarea en 'n enkelbed/bank. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die badkamer is toegerus met 'n stort, daar is 'n TV met volledige DStv en die WiFi is gratis. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en die braai- en lapa-area.

By Ovendale Garden Cottage voel dit vir jou asof jy baie ver van die gewoel af is. Die woonbuurt waarin die kothuis geleë is, is stil en vreedsaam en 'n mens hoor die kenmerkende roep van die Visarend in veraf kranse.

Om hier tuis te gaan is soos om by jou familie wat ver bly te kuier. Gaste is welkom om saam met die drie honde op die perseel te baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ovendale Garden Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKZ8kbLpDMuXJ2NrsfZIOnfsNZ27jrGwTuo7q371emlFJJFjGIJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1st Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.101508964705 30.780788219908
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za