Stanford Akkommodasie by Overberg Gems - The Little Farmhouse | LekkeSlaap
+30

Overberg Gems - The Little Farmhouse

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Overberg Gems - The Little Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsabe V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe V
Saam met vriende

Alles was goed en heerlik, die solderkamer se trappe is gevaarlik vir oud en jonk.

Heerlike plaasatmosfeer.

Lilly O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly O
Saam met vriende

Baie gemaklik met alles wat ons nodig gehad het.

The cottage was well organised and beautifully situated. We could have stayed longer.

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Thank you for your review Lilly. I hope that you will be back for a longer visit next time.

Regards
Natalie

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Marchelle T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle T
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

Ons het baie lekker hier gekuier- die donkies en skape gee vir mens die regte plaas gevoel!

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Dankie Marchelle
Ons hoop dat julle weer sal kom kuier

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Im D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Im D
Saam met vriende

Stunning dit was 'n fantastiese plek en ons gaan definitief weer daar bly.

Die touch met die varkore, ons was baie impressed.

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om vir julle weer te sien.

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Lisa C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met klein kinders

Ons het regtig lekker gekuier. Natalie is 'n wonderlike gasvrou en het ons baie tuis laat voel.

Pragtige omgewing, baie gerieflike kothuis en wonderlike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We thoroughly enjoyed our stay, Natalie is a fabulous host and made us feel very welcome.

Beautiful surroundings, very comfortable cottage and awesome hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Thank you, Lisa. We look forward to your next visit.

Regards
Natalie

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Philip G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Gesin met tieners

Ons sal terug wees!

Die absolute natuurskoon, en gevoel van vrede, waarin verblyf gelee is, sal moeilik geklop word. Hulle sê "to find yourself, you have to loose yourself" - dit is waarheen jy sal kom om dit te doen!

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Dankie Philip
Come and lose yourself again.
Regards,
Natalie and Kevin

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Johnn-grant M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johnn-grant M
Gesin met klein kinders

Pragtig omgewing en verblyf. Eienaars was vriendelik en hulpvaardig.

Pragtige huisie wat met smaak toegerus en verfraai is. Die Dover-stoof en kaggel was heerlik tydens die winterkoue. Die eerste aand het ons vanaf 22:00 nie elektrisiteit gehad nie, maar die eienaar was heeltyd beskikbaar, het die volgende oggend kom inspeksie doen en ook heeltyd plegtig om verskoning gevra. Die volgende oggend het hy kom hoor of alles wel is en vir ons van ons geld teruggegee vir die ongerief. Ten spyte van bogenoemde sal ek dit vir almal aanbeveel wat Stanford se prag en die rustigheid van die plaas wil ervaar. Sowaar heerlik en die mandjie gepak met lemoene, olywe en wyn toe ons gearriveer het was 'n vriendelike gebaar. Al negatiewe punt is dat daar nie 'n mikrogolfoond is nie, dus het dit maar gesukkel met my tweejarige se bottels.

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering John en familie. Ons hoop dat julle weer sal kom kuier.
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Xandria L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandria L
Gesin met tieners

'n Onvergeetlike plaas-sprokie.

The Little Farmhouse is alles wat dit beloof om te wees en soveel meer! Ons was aangenaam verras met elke element van ons verblyf in hierdie hartlike en bekoorlike juweel van die Overberg. Ek beveel dit met graagte aan - gaan kyk gerus self!

Overberg Gems - The Little Farmhouse's terugvoer

Baie dankie Xandria. One is bly dat julle dit geniet het.

Overberg Gems - The Little Farmhouse
Eddie H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie H

Rustig.

Daar was bietjie baie vlieë, maar dis seker omdat dit op 'n plaas is.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyOGJjZmRjLWQ3ODAtNGI2My1hNjBkLTQ1ZGMxYzdkNzc4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Papiesvlei Road Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.441955346123 19.514953494072
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za