Overdale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Overdale is in die dorpie Rosetta in die pragtige KwaZulu-Natal Middellande geleë. Die gastehuis is maar net 1 km van die R103 af halfpad tussen Nottinghamweg en Mooirivier by die ingang van die pragtige Kambergvallei.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers met verwarmers en elektriese komberse. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n vuurput en sitplek.

Daar is verskeie perd- en beesplase in die omgewing, maar gaste sal ook waarskynlik wildsbokke, tarentale en ander ongelooflike voëlspesies soos roofvoëls en die visarendbroeipaar te siene kry.

Die dorpie het die beste wynwinkel in die omgewing en ons kan amper waarborg dat jy jou gunsteling-wyn by die kelder sal aantref. Die uitstekende restaurante, kroeë en koffiewinkels in die area bied lieflike disse en drankies om aan te smul. Ons is ook naby Michaelhouse, Treverton, Clifton en Weston Privaatskole geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Overdale sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Overdale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za