- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Theronsrust Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Overdam Cottage is op 'n plaas, 30 km vanaf Sutherland in die Karoo. Overdam Cottage bied verblyf in 2 kothuise wat 7 meter vanaf mekaar is en teen die koue geïnsuleer is.
Die kothuise het elk slaapplek vir 2 gaste en kan saam of apart vir 'n groep of 'n gesin van tot 4 gaste bespreek word. Een van die kothuise het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 2 gasplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuise werk met sonkrag en het WiFi en TV.
Gaste het toegang tot 'n losstaande buitebraai met 'n mooi uitsig, asook 'n binnebraai. Die kothuise is 15 km vanaf die teerpad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tossie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 85
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Theronsrust Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Overdam Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Theronsrust Farm, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang