Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overflow Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 483, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Overflow Cottage maak van sonkrag gebruik sodat die ligte en TV aan sal bly.

Die eenheid is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n rustige tuin in Clarens en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie in 'n rustige omgewing.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n leefarea met 'n etenstafel wat 4 stoele het, gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.

Gaste kan in die tuin voor die kothuis ontspan of by die buitesitarea en rondom die losstaande braai kuier. Daar is toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Overflow Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Overflow Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Swartstraat 483, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Overflow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 483, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106e75bd16bd388194ab1f2a57877dd5588e4c7f6649db65f053de4fafcb85612a47de0e9a85008252b2ce3832f7542d2204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 483 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.507631417008 28.421051502228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem