LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Danabaai

StayWithAView   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

StayWithAView is 'n bekoorlike selfsorg-ateljee-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige kusvoorstad Danabaai, 13 km vanaf die sentrum van Mosselbaai. Dit is ideaal geskik vir paartjies wat gemaklike akkommodasie binne maklike bereik van die kus soek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, TV en 2 gemaklike stoele, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetarea bied 'n gemaklike ruimte om maaltye te geniet.

Gaste het toegang tot 'n draagbare houtskoolbraai en kan gebruik maak van die grasperk of patio langs die eenheid. 'n Onderdak gemeenskaplike vermaaklikheidsarea met 'n klein plonspoel en houtskoolbraai is ook beskikbaar met vooraf reëling met die gasheer. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir 1 voertuig, met bykomende veilige straatparkering beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Vir my en my vrou was StayWithAView ideale verblyf omdat ons baie rondtoer in die omgewing. Die regte plek om na 'n lang dag na ...
Sien meer
Okt 2026
Angelinah N
5.0
If it happens that I vacate again, I will still choose StaywithAView. The place was good, clean, and looked beautiful inside and outsid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Lien M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n pragtige verblyfplek en sal weer daarvan gebruikmaak. Ja. Baie netjies en rustig. By ontvangs was ons goed verwelkom en sommer baie tuis gev...
Sien meer
Mrt 2026
Corlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte eenheid, pragtige see-uitsig. Ons het wonderlike verblyf gehad met pragtige see-uitsig. Die eenheid is cosy en verwelkomend en bied werklik a...
Sien meer
Mrt 2026
Gert S
5.0
It was great. I enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Machél Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 9 Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink StayWithAView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA838a33f7c31bfaaa942be421e95ef1358f1888b33c717d1e4a54673bc12324262693ec89500acac6bbb0599b67b70b6787e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 9 Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.200108217649 22.039641253373