Owlet Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierdelaan 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owlet Cottage is in Arniston geleë en bied gerieflike hoë-gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Arniston is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en dit gee besoekers die geleentheid om behoorlik te ontspan.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met satellietkanale in, asook 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Buite is daar 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en stoele. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Owlet Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- Vierdelaan 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierdelaan 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom