LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Owner's Cottage at Grande Provence | LekkeSlaap
+77

Owner's Cottage at Grande Provence

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Owner's Cottage at Grande Provence is 'n testament vir die outydse prag en hedendaagse luuksheid. Die pragtige kothuis is in Franschhoek en beskik oor 4 kamers, 'n Deluxe-suite, 'n konservatorium, 'n sitkamer en swembad-area. Met 'n verskeidenheid van houtskool-grys kleurskakerings en wit beddegoed, vra die slaapkamers letterlik daarna om gaste te bederf.

The Owner's Cottage bied luukse en privaat en suite-verblyf vir 'n maksimum van 10 gaste in 'n bekoorlike kompleks met historiese Kaap-Hollandse geboue. Die ontwerperstuine het 'n privaat swembad en afgeleë spa wat 'n uitsig oor die wingerde het. Die pragtige loggia en onthaalarea is langs die swembad en ideaal vir ontspanning. Die kothuis kan eksklusief bespreek word vir die gebruik van 1 gas of 1 groep, of dit kan gedeel word met ander as 'n B&B.

The Owner's Cottage at Grande Provence weerspieël die outydse prag en kontemporêre luuksheid. Die pragtige kothuis het 5 kamers wat 'n luukse wittebrood-suite, 'n ruim sitkamer, moderne, volledig toegeruste kombuis en konservatorium insluit. La Provençale geriewe en toerusting.

La Provençale Cottage is perfek geleë om die beroemde Wes-Kaapse wynlande te verken, tussen welige wynlande van 'n erfenis-wynlandgoed wat al vir 300 jaar staan. Die bekoorlike kothuis bied kontemporêre meubels en gemak vir tot 4 gaste en kan eksklusief of op 'n B&B-basis bespreek word. Gaste slaap in 2 en suite-slaapkamers wat geskei word deur 'n gedeelde sitkamer. Die sitkamer lei na die terras wat spesifiek ontwerp is vir ontspanning en is naby die swembad. Al die en suite-slaapkamers het lugversorging en die badkamers het net storte. Gaste kan ook gebruik maak van die kombuisie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66671fe65e9f3b3eeaa805ceb5934801f444f31ecf02338003b4797cdc705ed903f7655cdd073c3ad2e70b21dab47f8d0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) Main Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.900680091554 19.10107254982
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!